Borge Bedankings

Hierdie kamp sou nie moontlik wees sonder die ongelooflike ondersteuning van ons borge nie. Hulle betrokkenheid help om die naweek nóg beter te maak en dra by tot die aktiwiteite, vermaak en fantastiese pryse wat op die spel is.

Ondersteun gerus die besighede wat in ons gemeenskap belê. Wanneer jy hulle ondersteun, help jy ook om hierdie kamp jaar na jaar moontlik te maak.

’n Opregte dankie aan elke borg vir julle vertroue, ondersteuning en bydrae. 🙏

Borg Belangstellings

Stel jou besigheid bekend aan honderde Suid-Afrikaners by die kuier. Registreer jou belangstelling en ons komitee kontak jou met die borgskap-opsies.

Registreer jou belangstelling

Vul die vorm in en ons kontak jou om die borgskap-opsies te bespreek.