← Terug na winkel
Springbok Horlosie

Springbok Horlosie

$113.30

Vier die trots van Suid-Afrika met hierdie unieke Springbok-horlosie. 'n Stylvolle kombinasie van vakmanskap en tydlose ontwerp wat perfek is vir jou huis, kantoor, braaikamer of jagkamp.Handgemaak met sorg. Gereed om op te hang. Die perfekte geskenk vir enige Springbok- entoesias.

Opsies: 40cm diameter

Optel gratis by die kuier, of pos binne Australië teen $30.

Voeg by mandjie & bestel