Ons gaan NOU braai
$77.25
Braai Horlosie Elke braai het tyd nodig! Hierdie unieke braai-horlosie is die perfekte toevoeging tot enige braaikamer, stoep of man cave. 'n Stylvolle ontwerp wat elke braailiefhebber sal waardeer. Rooi LED lig Handgemaak met sorg Gereed om op te hang Die ideale geskenk vir enige braaimeester
Opsies: 50cm hoog en 43sm wyd met rooi LED
Optel gratis by die kuier, of pos binne Australië teen $20.
Voeg by mandjie & bestel